HomeServicesBlogDictionariesContactSpanish Course
← Terug na soektog

Betekenis van maar | Babel Free

Bywoord CEFR B1
mɑːr

Definisies

  1. only; solely; just
  2. slightly; a bit; a little
  3. please
  4. feel free; please
  5. quite; really
  6. so long or just (often apologetically)
  7. still; continuously

Voorbeelde

“As ek maar [net] die dag kon af kry.”

If I could just get the day off.

Werk is maar [bietjie] vervelig.”

Work is a bit boring.

“Ek gaan bietjie laat wees, so hou maar [asseblief] my kos warm.”

I'll be a bit late, so please keep my food warm.

Sit maar [gerus].”

Feel free to sit. / Please sit.

“Sy lyk maar [taamlik] siek.”

She looks quite sick.

Julle het julle tyd gevat, toe begin ons maar [solank] sonder julle.”

You guys were taking your time, so we started without you so long.

Dit gaan maar [steeds] sleg.”

It is [still] going badly.

CEFR-vlak

B1
Intermediêr
Hierdie woord maak deel uit van die CEFR B1-woordeskat — intermediêr-vlak.
See all B1 Afrikaans words →

Sien ook

Leer hierdie woord in konteks

Sien maar in werklike gesprekke binne ons gratis taalkursus.

Begin gratis kursus

Know this word better than we do? Language is a living thing — help us keep it growing. Collaborate with Babel Free