HomeServicesBlogDictionariesContactSpanish Course
← Terug na soektog

Betekenis van kapana | Babel Free

Selfstandige naamwoord CEFR B1

Definisies

kapana (barbecued meat, especially as street food)

Namibia

Voorbeelde

“Mnr. Lion Kahimise, 'n gemeen­skapsbeampte van Windhoek, noem verder geen kapana sal verkoop mag word nie.”

Mr Lion Kahimise, a community official from Windhoek, furthermore mentions that no kapana will be allowed to be sold.

Die informele handelaars sal nie met die kopers in fisieke kontak kom nie. Kapana (vleis) sal vooraf berei en as wegneem-ete verkoop word, sê Kanime.”

The informal sellers will not come into physical contact with the buyers. Kapana (meat) will be prepared beforehand and sold as take-away food, Kanime says.

Ook mnr. Sam Itherenga wil graag weer sy kapana verkoop sodat hy geld na sy familie in die Noorde kan stuur.”

Also Mr Sam Itherenga would like to sell his kapana again so he can send money to his family in the north.

CEFR-vlak

B1
Intermediêr
Hierdie woord maak deel uit van die CEFR B1-woordeskat — intermediêr-vlak.
See all B1 Afrikaans words →

Sien ook

Leer hierdie woord in konteks

Sien kapana in werklike gesprekke binne ons gratis taalkursus.

Begin gratis kursus

Know this word better than we do? Language is a living thing — help us keep it growing. Collaborate with Babel Free